Die uitdagings van die vorige week het daarvoor gesord dat die manne dit vir oulaas bietjie rustig moes vat. In Walvisbaai word hulle soos toeriste trakteer terwyl hulle die robbe, meeue en pelikane voer, voor die skof na die Visriviervallei en warmbronne van Ai-Ais.