In die noorde van Kameroen besoek die Voetsporemanne die Wazo Nasionale Park met sy vreemde, sentraal-Afrika dierespesies. Maar dan reis hulle suid na die dramatiese landskappe van Roumsiki en gaan kamp by die Gorge de Kola – selfs vir die Voetsporespan ietwat ongebaande weë.