Die span reis stroomaf langs die Nigerrivier na Goa. Hulle ervaar die lewegewende kragte van die rivier tydens die 350km reis deur die woestyn. Goa is ’n stad wat in 1990 tydens die Toearegopstand verwoes is en tot vandag toe nog sukkel om uit die as op te staan. Die span klim Dune Rose uit en ervaar ’n baie interessante ete in ’n plaaslike restaurant.