Die week reis die span suid, al langs die kus af, oor Agadir, Laayoune en Dakhla. Aan die een kant is die Sahara, wat vir duisende kilometer oos strek. Aan die ander kant, van die rykste visbronne ter wêreld. Maar dit is die betwiste gebied en word beskou as Afrika se laaste kolonie. Die Polisario Front veg om die onafhanklikheid van die gebied terwyl Marokko dit beskou as hulle vyfde provinsie. Die span bly aan die kus, want die binneland is vervuil van die landmyne.