Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 17 / Episode 9

Na die Evenaar

Hierdie episode begin by Chimborazo, die berg op aarde wat die naaste aan die sterre is. Die span besoek die unieke kunstenaars van die Ecuadoriaanse Andes voordat hulle die pragtige stad Quito verken. Die week word afgesluit met 'n besoek aan Mitad del Mundo, 'n monument by die ewenaar, net noord van die hoofstad.

English
  • Originally Aired March 22, 2024
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 29, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 29, 2024 by
    tonylogin