Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 17 / Episode 1

‘n Reis na Bolivië

Die tweede reeks in Suid-Amerika begin waar die vorige een opgehou het – in Uruguay. Die span reis dan noord deur Argentinië en ontmoet dramatiese nuwe landskappe langs die pad. Dit is 'n lang en verraderlike reis wat hulle na Tupiza bring, waar hulle in die wedervaringe van Butch Cassidy en die Sundance Kid delf. Die najaag van hul spoor lei die span na San Vincente, die plek waar die berugte outlaws hul dood in 'n dramatiese skietgeveg teëgekom het.

English
  • Originally Aired January 26, 2024
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 29, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 29, 2024 by
    tonylogin