Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 15 / Episode 6

Victoriavalle

Victoria-waterval, 100 meter diep en 1,7 kilometer breed, is die grootste waterval ter wêreld. Die span besoek die valle te voet, en per helikopter. Die vlug in die Batoka-kloof is opwindend. Maar Livingstone, die dorp aan die Zambiese kant van die waterval, bied soveel meer. Die span gaan renostertrek, stap saam met leeus en rekspring vanaf die Victoria Falls-brug.

English
  • Originally Aired May 9, 2022
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 28, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 28, 2024 by
    tonylogin