Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 14 / Episode 13

Gantouwpas tot by Agulhas

Die span neem die Gantouwpas om die Hottentot Holland-bergreeks na Grabouw oor te steek en besoek die Morawiese Sending by Genadendal. Hulle woon 'n broodbakkursus by Baardeskeersbos by. Vandaar reis die span na Waenhuiskrans en sluit Voetspore in Suid-Afrika (2) af by die mees suidelike punt op die Afrika-kontinent – ​​Kaap Agulhas.

English
  • Originally Aired June 28, 2021
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Notes Is a season finale
  • Created February 25, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 25, 2024 by
    tonylogin