Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 13 / Episode 11

Om Swaziland

Die span besoek Maputaland in die noorde van Kwa Zulu Natal. Ná wildbesigtiging by Mpeti ry hulle saam met Jan Staal du Toit per 4x4 en motorfiets op die agterpaaie om Swaziland, in die rigting van Amersfoort. By Country Trax leer hulle die fyner vaardighede van motorfietsritte aan en gaan dan voort met hul reis na Songimvelo, suid van Barberton. Is die oudste rotse in die wêreld te vinde is.

English
  • Originally Aired October 7, 2019
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 25, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 25, 2024 by
    tonylogin