Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 13 / Episode 9

Suidelike Drakensberg

Die Suidelike Drakensberge is die enigste plek in Suid-Afrika met 'n ski-oord. Die span gebruik Rhodes as basis om by Tiffendel te gaan ski, deur die dramatiese bergpasse van die streek te reis, Tina Head te besoek en die week af te sluit by Kolstad waar die nasate van Adam Kok III in Griekwaland-Oos woon.

English
  • Originally Aired September 23, 2019
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 25, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 25, 2024 by
    tonylogin