Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 13 / Episode 7

Baviaanskloof

Die span verken die ossewa-roetes terwyl hulle die binneland aandurf. Eers die wêrelderfenis-Atekwaspas. Dan die sewe passe in die Outeniqua, tot by de Vlucht waar hulle vir Katot Meyer ontmoet. Soos hulle verby Avontuur gaan dring hulle dieper die binneland binne op pad na Baviaanskloof met 'n besoek aan Makadaat, en dan Geelhoutbos in die Natuurreservaat.

English
  • Originally Aired September 9, 2019
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 25, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 25, 2024 by
    tonylogin