Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 11 / Episode 3

Khaudum

In Episode 3 reis die span na die Khaudum Wildreservaat. Dit is een van die laaste ware wildernisgebiede in Suider-Afrika. Daar is 'n oorvloed van wild, veral olifante. Dit is ook waar hulle weer een van die uitsonderlike Voetspore-etes kook.

English
  • Originally Aired January 21, 2018
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 23, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 23, 2024 by
    tonylogin