Liena erken aan Jason dat sy die ontvoerder is. Simon word vertel dat Adri die plaas wil verkoop. Adri vind haar ma se ou Blackberry en bel Xander vir hulp.