Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 2 / Episode 5

Ongelukkig' van Orkney Skryf

Yollie kry 'n brief in 'n tydskrif, maak haar eie gevolgtrekking en Ouboet moet dit ontgeld. Maggie eet van die frikkadelle wat Oupa vir die bure se blaffende honde gemaak het en slaap deur die krississe in die Van Tonder huishouding.

English
  • Originally Aired September 11, 1990
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin