Home / Series / Nommer Asseblief / Aired Order /

All Seasons

Season 1

Season 2

Additional Specials

  • SPECIAL 0x1 Die Rolprent

    • November 27, 1981

    Hier is die rolprent van die gewilde TV-reeks. Met skinderbek Lizzie (Hannah Botha); dowe kwartel "Hoe sê?" oom Thysie (Benn Potgieter); oom Fasie (Alex Heyns); Ma Krieke (Miems de Bruyn); tant Rapie (Francis Coertze); Jan en Grieta (Johan van der Merwe en Woutrine Theron) en ´n mooilyfmeisie (Zoli Marki) wat almal se sake omkrap. Wanneer die ou spulletjie nog boonop betrokke raak by een van die tuislande se dobbelpaleise, spat die vonke in alle rigtings. Dis saamlag met Suid-Afrika se gewilde TV-gesin in hul heel eerste vollengte rolprent

  • SPECIAL 0x2 Verkeerde Nommer

    • November 22, 1982

    Twee Gamatte het 'n diamantslypery in Kaapstad beroof, waar Samuel en Solly Philander saam met Eddie Ecksteen en Sue Kelly Christie sorg vir angstige oomblikke en skreeusnaakse situasies. Die diewe kom na die Dorp. Oom Shadow verstaan soos gewoonlik verkeerd en dink daar word Swapo terroriste geklap.