Karel Kat comes to visit. This time he’s brought his car, and Heksie can’t resist it. While Karel takes a nap on Heksie’s stoep, she tampers with it a bit...
Karel Kat kom kuier. Hierdie keer bring hy sy motor saam, en Heksie kan nie die versoeking weerstaan nie. Terwyl Karel op Heksie se stoep 'n middagslapie vat, peuter sy 'n bietjie met die motor...