Home / Series / Huis Lelieveld / Aired Order / Season 1 / Episode 5

Episode 05

Molly is hoogs ontsteld wanneer sy hoor dat Wors Sun City toe moet gaan om sy werk se jaarlikse konferensie by te woon. Sy reken dis net 'n rede om te gaan drink.

Afrikaans Nederlands English
  • Originally Aired November 27, 2019
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-PG
  • Network M-Net
  • Created February 14, 2020 by
    Administrator admin
  • Modified February 14, 2020 by
    Administrator admin