Home / Series / Fynskrif / Aired Order /

All Seasons

Season 1

  • S01E01 Episode 01

    • July 10, 2018
    • M-Net

    'n Oorgewig meisie dagvaar 'n ingenieursfirma dat hulle teen haar gewig diskrimineer. Twee paartjies ontdek dat hulle kinders by geboorte omgeruil is en die vrou wil haar kind terug hê.

  • S01E02 Episode 02

    • July 17, 2018
    • M-Net

    'n Afrikaanse gospelsangeres pleeg selfmoord en 'n ander sangeres word deur haar ma gedagvaar vir verlies aan inkomste nadat daar naakfoto's van haar op die internet uitlek.

  • S01E03 Episode 03

    • July 24, 2018
    • M-Net

    'n Egpaar se kind is in 'n koma ná 'n tref en trap ongeluk. Die man wil die masjiene afskakel maar sy vrou weier.

  • S01E04 Episode 04

    • July 31, 2018
    • M-Net

    Lara maak 'n onverwagse vriend. Corné loop hom vas teen 'n klient van Hans. Ben vind uit Bella stel belang in iemand. Katrien probeer haar verhouding met Sam red.

  • S01E05 Episode 05

    • August 7, 2018
    • M-Net

    Lara maak planne om haar eie praktyk te begin, maar probleme ontstaan as Katrien 'n nuwe klient aanneem. Cornè kry liefdeslesse by Thandi.

  • S01E06 Episode 06

    • August 14, 2018
    • M-Net

    Anne help 'n vrou met onderhoud vir haar kind. Katrien en Ben sukkel om hul verhouding te definieer. Daar's spanning tussen Hans en Lara.

  • S01E06 Episode 07

    • August 14, 2018
    • M-Net

    Anne help 'n vrou met onderhoud vir haar kind. Katrien en Ben sukkel om hul houding te definieer. Daar's spanning tussen Hans en Lara.