Die hotel kry hul dranklisensie terug en verloor hom weer dieselfde aand. Danny wil weet waarom Malanie kwaad is. Thomas oorspeel sy hand met Jony. Oom Dirk probeer sy mampoer-resep beskerm.