Die span besef dat die reeksmoordenaar slagoffers deur vermommings mislei. Lena help met die Dante-moorde. Tarina is al meer in Juan se omtrek, wat sy huwelik onder druk plaas.