Home / Series / Die Byl / Aired Order / Season 6 / Episode 4

Episode 4

Jo vermoed die nommers op die slagoffers se nekke dui op 'n militêre agtergrond. Eliaan orkestreer 'n skokkende konfrontasie tussen twee mans, terwyl Nicki slegte gesondheidsnuus ontvang.

Afrikaans
  • Originally Aired February 4, 2025
  • Runtime 48 minutes
  • Content Rating South Africa 16
  • Created February 5, 2025 by
    tonylogin
  • Modified February 5, 2025 by
    tonylogin