Die einde van die wêreld het aangebreek. Mana sit en wag vir haar seun, ’n reddingswerker, om haar te kom red. Dan kom soek nog drie hulpelose mense ook skuiling in die skuur.
The end of the world has arrived. Mana sits and waits for her son, a rescue worker, to come and save her. Then three other helpless people also come to seek shelter in the barn.